Die Van Breda's van Stellenbosch was skynbaar die perfekte gesin. Toe is die land tot stilstand geruk deur die grumoorde van Martin en sy vrou, Teresa, en hul 22-jarige seun Rudi. Die tiener, Marli, het net-net oorleef, maar kan weens 'n breinbesering niks van dié noodlottige nag onthou nie. Mettertyd word die ander seun, Henri, aangekla van die moorde. Kan dit wees dat die Van Breda's se eie kind die byl gelig het?
Price history
▼-15.01%
Sep 10, 2022
€10.34
▲4.72%
Mar 31, 2022
€12.17
Mar 7, 2022
€11.62