Sarah du Pisanie Omnibus 11

In Liefde per dosyn gee musiekonderwyseres Christa van Graan op ’n afgeleë plaas skool, maar die eienaar, baron Von Leipsig, is ’n gemene buffel. In Waar die Suiderkruis hang gaan Katrien Kruger saam met die Liebenbergs Duitswes toe. Hulle het vir haar soos familie geword, maar Faan Liebenberg is vir haar veel méér. In ’n Vrou vir Herman laat Leana, die toekomstige eienares van die plaas waarop Herman van Rensburg tydelik werk, sy hart wild klop.

Price history

▼-14.99%
Sep 10, 2022
€12.28
May 18, 2022
€14.45

Manufacturer

eBooks.com