Tobela âTinyâ Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Dan bevind hy hom skielik in ân onmoontlike situasie. Hy moet binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ân ou vriend, wat gyselaar gehou word. Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik â ân hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoë doen om hom te keer. En nou word die jagter die prooi. Op ân âgeleendeâ BMW-motorfiets vat hy die lang pad.
Price history
▼-15.02%
Sep 10, 2022
€15.24
Jun 12, 2022
€17.94