Elton amper famous April en Juffrou Brom

Elton April skryf ’n boek. In daardie boek vertel hy oor hul splinternuwe Afrikaanse juffrou, Juffrou Broom, oftewel Juffrou Brom. Hy vertel ook hoe misverstande dikwels voorkom wanneer ’n mens nie al die feite voor jou het nie. En hoe daar dikwels pret en plesier opgesluit is in taalkunde. Probeer is immers die beste geweer.

Price history

▼-14.99%
Sep 10, 2022
€9.40
▲4.61%
Jun 28, 2022
€11.06
Jun 12, 2022
€10.57

Manufacturer

eBooks.com