Sê groete vir pappa

In Sê groete vir Pappa bedank Reino Vos as predikant nadat sy vrou, Chrisma, hom onverwags tydens ’n sinodesitting verlaat. Hy word hoof van die Sonopkinderhuis en kom weer in kontak met Rita Venter, gewese vrou van Flip, die man saam met wie Reino se vrou weggeloop het. ’n Innige vriendskap ontwikkel mettertyd tussen Rita en Reino... totdat ’n nuwe meisie tot die kinderhuis toegelaat word.

Price history

▼-14.97%
Sep 10, 2022
€4.24
Jun 29, 2022
€4.99

Manufacturer

eBooks.com