Dagboek van ’n dork 1

Nikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy’s ’n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is. Maar dis nie so maklik nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is!

Price history

▼-14.97%
Sep 10, 2022
€7.42
Jul 16, 2022
€8.73

Manufacturer

eBooks.com