Hans hou sy lyf Sherlock

Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul geldjies soos mis voor die son verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan een wat hulle na die skurk lei, gaan Hans-hulle op die oorlogspad, Weskus toe. Die avontuurlikste Hans-verhaal nóg!

Price history

Aug 11, 2022
€10.12

Manufacturer

eBooks.com