Die SAW in die Grensoorlog

Wat was die oorsake van die Grensoorlog, hoe het hierdie stryd verloop en wie het dit gewen? Die militêre historikus Leopold Scholtz bied die eerste omvattende blik in meer as twintig jaar op die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in die oorlog. Belangrike inligting uit gedeklassifiseerde dokumente - onder meer van die SAW en die Staatsveiligheidsraad - werp nuwe lig op die regering se oogmerke in Angola en die destydse Suidwes, die SAW se strategie en die oorgrensoperasies in Angola. Onderhoude met hooggeplaaste SAW-offisiere en oudsoldate se aangrypende vertellings dra by tot die volledigste beeld tot nog toe van operasies en veldslae soos Cassinga, Savannah, Reindeer, Sceptic, Protea, Moduler en Cuito Cuanavale.

Price history

Oct 24, 2022
€18.25

Manufacturer

eBooks.com