Liefde laat jou Rice Krispies anders proe

Marzanne Odendal is ’n uitgeproke tiener wat daarvan droom om ’n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van ’n man en kinders, eendag rondom die wêreld kan reis op soek na opwinding en avontuur. Maar dan ontvang sy ’n anonieme liefdesgedig per e-pos en stadig maar seker begin ons heldin se hart verkrummel…

Price history

Jan 27, 2023
€7.53

Manufacturer

eBooks.com