Ena Murray Omnibus 40

Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus:In Sonneblomstraat 7 bied ’n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya ’n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word.In Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie net een nie, maar twéé dokters. En in Die dae van ons nietigheid is Lizl en Willem, twee mediese topstudente, voortdurend in wedywering met mekaar. En die liefde hou nie van kompetisie nie . . .

Price history

▼-14.99%
Sep 10, 2022
€12.28
▲4.31%
Mar 31, 2022
€14.45
▲6.08%
Jan 27, 2022
€13.85
▼-0.07%
Jan 26, 2022
€13.06
▼-0.36%
Jan 24, 2022
€13.07
▲0.29%
Jan 17, 2022
€13.11
▲0.14%
Jan 11, 2022
€13.08
▼-0.5%
Jan 10, 2022
€13.06
▲0.43%
Jan 4, 2022
€13.12
▲0.79%
Dec 28, 2021
€13.07

Manufacturer

eBooks.com