Die uurglas loop leeg

Karien Saayman, wie se lewe altyd so op koers was, se kompas is aan’t wankel.Die hospitaal waar sy verpleegsuster is, se Don Juan, dr. Arnold Lutz, het sy oog op haar en sy weet nie hoe om sy onwelkome attensies die hoof te bied nie. Selfs die feit dat sy met Hannes Eksteen, vooruitstrewende boer van die plaas Franskraal, trou, skrik die voortvarende dr. Lutz nie af nie.

Price history

▼-14.97%
Sep 10, 2022
€4.20
▲6.02%
Mar 31, 2022
€4.94
▲6%
Jan 27, 2022
€4.66
▼-0.39%
Jan 24, 2022
€4.39
▲0.39%
Jan 17, 2022
€4.41
▼-0.39%
Jan 10, 2022
€4.39
▲0.39%
Jan 4, 2022
€4.41
▲0.78%
Dec 28, 2021
€4.39
▼-0.58%
Dec 21, 2021
€4.36
▲2.18%
Dec 13, 2021
€4.39

Manufacturer

eBooks.com