Reenboog op die horison

Digte mis oorval dokter Rhoda Kramer en markies Duarte de Malandrinos op Tafelberg – met die enigste skuiling vir die nag ’n grot waarin hartstog twee harte tot oor die afgrond meesleur. Duarte ontken vaderskap op grond van onvrugbaarheid. Sy ongegronde aantygings laat Rhoda se drome soos ’n kaartehuis ineentuimel. Selfs haar ouers verwerp die swanger meisie.Terug in Lissabon kan Duarte die blonde Rhoda nie vergeet nie – die enigste vrou wat hy, getrou aan die De Malandrinos-tradisie, ooit in sy lewe sal kan bemin. Tog trou hy met Angela Castellano. Haar swangerskap dryf hom om weer ’n spermtoets te laat doen – wat bewys hy is wel vrugbaar.Duarte probeer Rhoda opspoor, maar daar is ’n legio hindernisse. Hy is getroud, sy vrou swanger – en Rhoda kan sy bitter verraad destyds nie vergewe nie. Sy leef net vir kleinRaymond, die ewebeeld van sy Portugese pa.Digte mis oorval dokter Rhoda Kramer en markies Duarte de Malandrinos op Tafelberg – met die enigste skuiling vir die nag ’n grot waarin hartstog twee harte tot oor die afgrond meesleur. Duarte ontken vaderskap op grond van onvrugbaarheid. Sy ongegronde aantygings laat Rhoda se drome soos ’n kaartehuis ineentuimel. Selfs haar ouers verwerp die swanger meisie.Terug in Lissabon kan Duarte die blonde Rhoda nie vergeet nie – die enigste vrou wat hy, getrou aan die De Malandrinos-tradisie, ooit in sy lewe sal kan bemin. Tog trou hy met Angela Castellano. Haar swangerskap dryf hom om weer ’n spermtoets te laat doen – wat bewys hy is wel vrugbaar.Duarte probeer Rhoda opspoor, maar daar is ’n legio hindernisse. Hy is getroud, sy vrou swanger – en Rhoda kan sy bitter verraad destyds nie vergewe nie. Sy leef net vir kleinRaymond, die ewebeeld van sy Portugese pa.

Price history

▼-14.97%
Sep 10, 2022
€4.63
▲6.02%
Mar 31, 2022
€5.44
▲6%
Jan 27, 2022
€5.13
▼-0.39%
Jan 24, 2022
€4.84
▲0.39%
Jan 17, 2022
€4.86
▼-0.39%
Jan 10, 2022
€4.84
▲0.39%
Jan 4, 2022
€4.86
▲0.78%
Dec 28, 2021
€4.84
▼-0.58%
Dec 21, 2021
€4.81
▲2.18%
Dec 13, 2021
€4.83

Manufacturer

eBooks.com