Son op die horison

Kort ná haar aankoms op die eiland San Di Rago verloor musiekstudent Verena haar sig in ’n motorongeluk. Haar vriendin se ouers dring aan dat sy by hulle bly om aan te sterk, en haar pad kruis onvermydelik met dié van die hooghartige hertog Duarte di Rago, aan wie die eiland behoort. Hy is oortuig dat sy die vrou vir hom is, maar hoe kan sy haar gevoel vertrou as sy in die duister moet rondtas?

Price history

▼-14.97%
Sep 10, 2022
€4.65
▲6.02%
Mar 31, 2022
€5.46
▲6%
Jan 27, 2022
€5.15
▼-0.39%
Jan 24, 2022
€4.86
▲0.39%
Jan 17, 2022
€4.88
▼-0.39%
Jan 10, 2022
€4.86
▲0.39%
Jan 4, 2022
€4.88
▲0.78%
Dec 28, 2021
€4.86
▼-0.58%
Dec 21, 2021
€4.83
▲2.18%
Dec 13, 2021
€4.85

Manufacturer

eBooks.com